AirBNB adventure
PietsePad Cottage Montagu, Western Cape, South Africa <blockquote>Experience Montagu on Route 62. PietsePad Cottage is a sweet little place hugged by the Langeberg mountain and part of a Mountain Reserve. […]

Lange nachten, korte koude dagen. We waren er helemaal klaar mee en wilden weg. Maar het was ook met weemoed. De kinderen en kleinkinderen achterlaten, dan wel met de weten […]
Eyjafjallajökull – ek probeer dit nie eers uitspreek nie. My Suid-Afrikaanse / Nederlandse tong sal nooit meer uit die knoop kom nie. ’n Blessiedse ding wat ons lewens op sy […]
Ek kan nie onthou dat in die 24 jaar dat ek in Nederland woon, ek ooit so koud gekry het as hierdie winter nie. Dit het in Desember al begin […]
Aangesien ek graag alle vliegverhale bymekaar wil hê, sien julle nou ’n herhaling van ’n nuusbrief die ek 2 jaar gelede in 2008 geskryf het toe ek net los was […]
Tja, nuwejaarsvoornemens! Daai groot cliche waarmee almal ’n jaar begin en waarvan na die 2e week van die nuwe jaar, niks meer oor is nie. Toe dag ek so: as […]